Abstract Leksikografie het grootliks met betekenis te doen, maar wat betekenis is en wat dit nie is nie, lê ten grondslag aan die eis dat die bestaande leksikografiese praktyk ingrypend herbesin moet word, veral in terme van verantwoorde semantiese norme wat moet meebring dat tussen leksikale betekenis en kontekstuele betekenis onderskei word. Agt basiese semantiese norme word bespreek. Lexicography deals mainly with meaning. Yet, what meaning is and what it is not, is crucial to the concern that practical lexicography is in dire need of a proper re-evaluation in terms of accountable semantic norms in order to distinguish clearly between lexical meaning and contextual meaning. Eight basic semantic norms are discussed.